NewsNews

Polisie soek man vir onsedelike aanranding

Indien enige iemand inligting het oor die identiteit van die verdagte en waar hy kan wees, kan die ondersoekbeampte, sers. Batantse by (018) 293 9203 of 060 967 3966 gekontak word. Die Potchefstroom-polisie is op soek na ’n man in verband met ’n geval van onsedelike aanranding. Die man is tussen die ouderdom van 23 …

Die Potchefstroom-polisie is op soek na ’n man in verband met ’n geval van onsedelike aanranding.
Die man is tussen die ouderdom van 23 en 34, is slank, het kort bruin hare en ’n netjies-geskeerde baard. Die verdagte is gesien in ’n bril met ’n swart raam en is Afrikaanssprekend. Hy het ook ’n sjampanjekleurige Ford Figo met ’n Noordwes registrasienommer.

Indien enige iemand inligting het oor die identiteit van die verdagte en waar hy kan wees, kan die ondersoekbeampte, sers. Batantse by (018) 293 9203 of 060 967 3966 gekontak word.

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button