NewsNews

Wat hou die nuwe brandstofprys in?

Motoriste kan ‘n effense verligting verwag met die verlaging van brandstofpryse op 5 Junie 2017. Die Automobiel Assosiasie (AA) voorspel ‘n verlaging van 26 sent per liter op petrol terwyl diesel met bykans 20 sent verlaag kan word. Verlede maand moes motoriste maar die verhoging in die brandstofprys sluk. Petrol het in Mei met 49 sent …

Die Automobiel Assosiasie (AA) voorspel ‘n verlaging van 26 sent per liter op petrol terwyl diesel met bykans 20 sent verlaag kan word.

Verlede maand moes motoriste maar die verhoging in die brandstofprys sluk. Petrol het in Mei met 49 sent per liter gestug, terwyl diesel 30 sentper liter meer gekos het.

Volgens die Sentrale Energiefonds se nuutste syfers is die oorverhaling op 95-oktaan-petrol 22c per liter. Op 93-oktaan-petrol is dit 26c per liter, en op die groothandelprys van diesel 20c vir albei grade.

Die goeie nuus is toe te skryf aan die Rand se versterking teenoor die VSA Dollar.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button