NewsNews

Geen oorlewendes na reusebrand op N3

Minstens twee mense is dood na ‘n reusebrand op die N3 na ‘n ongeluk ontstaan het. Netcare911 Volgens Nick Dollman, woordvoerder vir Netcare911, het nooddienspersoneel omstreeks 23:50 by die toneel opgedaag, maar niemand kon nader aan die voertuie gaan weens die erge hitte van die reusebrand nie. Volgens ooggetuies het ‘n bakkie aan die verkeerde …

Netcare911

Volgens Nick Dollman, woordvoerder vir Netcare911, het nooddienspersoneel omstreeks 23:50 by die toneel opgedaag, maar niemand kon nader aan die voertuie gaan weens die erge hitte van die reusebrand nie.

Volgens ooggetuies het ‘n bakkie aan die verkeerde kant van die snelweg gery en reg van voor met die vragmotor gebots waarna die voertuie vlam gevat het.

Die ongeluk het by die Marlboro- en London-afritte gebeur.

Die voorval word ondersoek.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button