NewsNews

Rowers teiken bekende Vaaldriehoek-begraafplaas

VANDERBIJLPARK – Inwoners wat gereeld na die Vanderbijlpark begraafplaas gaan om hul geliefdes se grafte te besoek moet versigtig wees. Sers. Getrude Makhale, woordvoerder vir die Vanderbijlpark-polisie, het in ‘n verklaring gesê dat daar drie verdagtes is wat inwoners wat die begraafplaas besoek, beroof. Die verdagtes is gewapen en gevaarlik. Sy doen ‘n beroep op …

Sers. Getrude Makhale, woordvoerder vir die Vanderbijlpark-polisie, het in ‘n verklaring gesê dat daar drie verdagtes is wat inwoners wat die begraafplaas besoek, beroof.

Die verdagtes is gewapen en gevaarlik. Sy doen ‘n beroep op inwoners om ten alle tye waaksaam te wees.

Related Articles

Back to top button