NewsNews

70-Jarige oorval deur rowers in Drie Riviere

VEREENIGING. – ‘n 70-jarige vrou is verlede Donderdag by haar huis in Myrtlestraat, Drie Riviere, deur twee rowers oorval. Gelukkig het haar buurman en sy vrou tot haar redding gekom en die rowers het op vlug geslaan.   Die buurman het gesien die twee mans klim uit ‘n bakkie met dokumente en stap saam met …

Gelukkig het haar buurman en sy vrou tot haar redding gekom en die rowers het op vlug geslaan.

 

Die buurman het gesien die twee mans klim uit ‘n bakkie met dokumente en stap saam met sy buurvrou die huis binne.

 

Kort daarna het hy ‘n geskreeu gehoor en geweet hier is nou moeilikheid en haar tot hulp gesnel.

 

“Die rowers was netjies geklee en mens sou hul nooit van enige misdrywe verdink nie.”

 

Die polisie ondersoek die saak.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button