NewsNews

Brandstofpryse vir Junie: Goeie of slegte nuus?

Hoewel daar nog baie veranderinge kan plaasvind is daar dalk bietjie goeie nuus vir motoriste rakende brandstofpryse. Volgens die Sentrale Energiefonds se nuutste syfers sou die petrolprys met 20c per liter daal en diesel met 21c per liter indien dit gister vasgestel sou word. Die prys kan egter nie so lank voor die tyd vasgestel …

Volgens die Sentrale Energiefonds se nuutste syfers sou die petrolprys met 20c per liter daal en diesel met 21c per liter indien dit gister vasgestel sou word.

Die prys kan egter nie so lank voor die tyd vasgestel word nie en sal eers op 2 Junie vasgestel word en op 7 Junie in werking tree.

Die rand het ‘n merkwaardige herstel die afgelope weke getoon. Die rand het gister op R13.65 teenoor die dollar verhandel, waar dit vroeër die maand tot R13.65 gestug het. Die prys van Brent-ruolie het ook die afgelope paar weke per vat geval.

Volgens die AA is daar egter nog baie faktore wat ‘n rol kan speel in die brandstofprys tot daar finaal ‘n besluit geneem word.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button