NewsNews

Soektog na liggaam in Kliprivier duur voort

MEYERTON. – Die soektog na die vermiste liggaam van ‘n man wat vermoedelik verdrink het, duur steeds voort. Die polisie se watervleuel het gister hul soektog voortgesit in die Kliprivier by die Klipdraai Karavaanpark. In die middel van die rivier is ‘n opeenhoping van boomstompe- en takke en die moontliheid bestaan dat die liggaam dalk …

Die polisie se watervleuel het gister hul soektog voortgesit in die Kliprivier by die Klipdraai Karavaanpark. In die middel van die rivier is ‘n opeenhoping van boomstompe- en takke en die moontliheid bestaan dat die liggaam dalk daaronder kan wees.
Die man was laaste gesien op 18 Maart by die Danie McLean Park waar hy in die Kliprivier geswem het. Ooggetuies het hom nog gesien swem en toe is hy skielik nie meer daar nie.
Die soektog duur voort.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button