NewsNews

6 beste toeps vir Moedersdag

Met Moedersdag om die draai het Alcatel, ses “apps” wat moeders se lewe makliker sal maak voorgestel Met Moedersdag om die draai het Alcatel, ses toeps  wat moeders se lewe makliker sal maak voorgestel. 1.Cozi Family Organizer Bestuur jou woeste skedule en maak terselfdertyd seker die hele familie is op dieselfde bladsy. Hierdie toep verander …

Met Moedersdag om die draai het Alcatel, ses “apps” wat moeders se lewe makliker sal maak voorgestel

Met Moedersdag om die draai het Alcatel, ses toeps  wat moeders se lewe makliker sal maak voorgestel.

1.Cozi Family Organizer

Bestuur jou woeste skedule en maak terselfdertyd seker die hele familie is op dieselfde bladsy. Hierdie toep verander jou mobiele toestelle in familieorganiseerders met ‘n gedeelde kalender, inkopielys, “to-do” lyste, resepte en meer, die beste van alles, almal kan op hulle selfone toegang hê tot dit.

Kry dit hier.

2.ChoreMonster

ChoreMonster maak take pret jou kinders te beloon. Kinders verdien punte deur take te voltooi en verdien belonings wat gebruik kan word vir dinge soos roomys of ‘n gesinsvakansie. Die take en belonings wat hulle verdien, word deur jou bestuur.

Kry dit hier.

3.Yummly Recipes & Shopping List

Yummly ontleed meer as een miljoen resepte, sodat jy vir resepte kan kies gebaseer op voedingswaarde, dieet, voedselallergieë en gunsteling kookkuns

Jy kan:

  • Resepte by jou inkopielys voeg
  • Jou gunsteling resepte in ‘n digitale resepteboek stoor en organiseer
  • Die toep sal ook resepte aanbeveel gebaseer op jou voorkeur

Kry dit hier.

4.Motherhood Quotes

Hierdie toep is vol aanhalings oor moederskap – sommige wys, ‘n paar geestelik en almal van hulle is insiggewend. Dit maak dit ook maklik vir jou om jou gunstelinge met ander mammas te deel.

Kry dit hier.

5. CareZone 

CareZone sorg dat jy altyd ‘n opgedateerde lys van jou familie se mediese vereistes het Jy kan  op hoogte gehou word van instruksies, post diagnose, behandeling of ontslag.

Kry dit hier.

6. Calm

Calm is die perfekte meditasieprogram vir beginners en sluit honderde programme vir intermediêre en gevorderde gebruikers in. Geleide meditasie sessies is beskikbaar in 3, 5, 10, 15, 20 of 25 minute sessies, sodat jy die perfekte program kan kies om by jou skedule te pas.

Kry dit hier.

Latest News

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button