NewsNews

Chaos heers op Goue Hoofweg

Die protesaksie wat gister gesorg het dat die Goue Hoofweg vir ‘n geruime tyd moes sluit, duur vandag voort. Foto: EWN Die protesaksie het nou ook na Ennerdale en Freedom Park versprei en verskeie paaie is gesluit.  Ontstoke inwoners versper paaie met brandende bande en klippe, terwyl verskeie winkels en ‘n vulstasie het gister onder …

Foto: EWN

Die protesaksie het nou ook na Ennerdale en Freedom Park versprei en verskeie paaie is gesluit. 

Ontstoke inwoners versper paaie met brandende bande en klippe, terwyl verskeie winkels en ‘n vulstasie het gister onder vandaliste deurgeloop.

Inwoners meen hulle sal voortgaan met die protesaksie tot hul ordentlike behuising kry.

Die polisie moes gister rubberkoeëls inspan om die groep onder beheer te bring en sowat 12 mense is vir openbare geweld gearresteer.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button