NewsNews

N12 gesluit na kop-aan-kop botsing

Twee vragmotors was vanoggend (26 April) omstreeks 01:00 op die N12 Johannesburg rigting in ‘n kop-aan-kop botsing betrokke. Twee vragmotors was vanoggend (26 April)  omstreeks 01:00 op die N12 Johannesburg rigting in ‘n kop-aan-kop botsing betrokke. Die N12 in daardie rigting is steeds gesluit aangesien owerhede die paaie nog skoonmaak. Een van die vragmotors het glo …

Twee vragmotors was vanoggend (26 April)  omstreeks 01:00 op die N12 Johannesburg rigting in ‘n kop-aan-kop botsing betrokke.

Die N12 in daardie rigting is steeds gesluit aangesien owerhede die paaie nog skoonmaak.

Een van die vragmotors het glo teer vervoer, wat na die botsing uit die tenker geloop het. IMR ambulansdienste, ER24 asook die provinsiale ambulansdienste was op die toneel om die drie beseerde te behandel. Die ander vragmotor het uie vervoer.

Al drie beseerdes is na Medi-Clinic in Potchefstroom geneem vir verdere behandeling.

Die Fochville polisie was ook op die toneel vir verdere ondersoek.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button