NewsNews

Kyk wat gebeur in jou dorp

Dagboek hierdie interessante gebeure in Parys April: 27 – VVA bak pannekoek voor Pick n  Pay. 28 – Drakensberger veiling Mei: 23 Droughtmaster veiling, Afri Dome, Parys 25 – Brangus veiling, Afri Dome, Parys 26 – Tekkie Tax dag fondsinsamelingsprojek 27 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay. Junie 6-10 – Simbra Kampioenskappe, AfriDome, …

Dagboek hierdie interessante gebeure in Parys
April:
27 – VVA bak pannekoek voor Pick n  Pay.
28 – Drakensberger veiling
Mei:
23 Droughtmaster veiling, Afri Dome, Parys
25 – Brangus veiling, Afri Dome, Parys
26 – Tekkie Tax dag fondsinsamelingsprojek
27 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
Junie
6-10 – Simbra Kampioenskappe, AfriDome, Parys.
28-30 – Quarter Horses, AfriDome Parys.
29 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
Julie
6 – Beefmaster veiling, AfriDome, Parys.
15 – Boran veiling, AfriDome, Parys.
17-22 – Boerperd skou, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
28 – VVA Broodjiedag
Augustus
25 – Simmentaler veiling, AfriDome, Parys.
25 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
September
1 – VVA Gholfdag, Parys Golf & Country Estate.
1 – Limousin veiling, AfriDome, Parys.
8-9 – Rhino Rally, AfriDome Parys.
12-14 – Alfa fees, AfriDome, Parys.
17-23 – Brahman skou en veiling, AfriDome, Parys.
23 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
24-28 – Simbra kampioenskappe, AfriDome, Parys.
28-2 Oktober – Western Mounted Games, Afri Dome, Parys.
Oktober
1-7 Friesperd Nasionale Skou, AfriDome Parys.
12 – Meatmaster veiling
19-22 – Appaloosas, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
November
3 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
4-5 Domefees, AfriDome, Parys.
10/11 – Miniatuur perde
24 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
24/25 – Endurance Ride, AfriDome Parys.
27 – Vrystaat Versorging in Aksie bak pannekoek voor Pick n Pay.
27 – Wit Strikkie projek – 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders.
Die wit strikkie simboliseer die verbintenis van die draers om nooit geweld teen vroue, kinders en weerloses te pleeg of goed te keur nie, en om standpunt in te neem teen geweld waar hulle dit teëkom.
Kom kry jou strikkie voor Pick n Pay by VVA se pannekoektafel en ondersteun ook hierdie projek.
Desember
30 November – 2 Desember – Saddlebred horses
5 – Internasionale Dag vir Vrywilligers – VVA gee
erkenning aan vrywilligers.
7-9 – Saalperd-kampioenskappe
* Onthou om vroegtydig datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur ‘n e-pos na gazettenuus@gmail.com
Alle kerke is ook welkom om spesiale eredienstye deur te gee.

Related Articles

 
Back to top button