NewsNews

Twee meisies al bykans ‘n week vermis

MEYERTON. – Die twee jong 14-jarige meisies wat sedert Vrydag 17 Maart vermis word nadat hulle Vroegoggend laas by die Hoërskool Dr Malan gesien is, is steeds soek. Die vermoede bestaan dat Danell Nienaber en Jennifer Botha moontlik in die Vanderbijlparkj omgewing kan wees. Die publiek word versoek om dadelik 072 048 4226 te skakel …

MEYERTON. – Die twee jong 14-jarige meisies wat sedert Vrydag 17 Maart vermis word nadat hulle vroegoggend laas by die Hoërskool Dr Malan gesien is, is steeds soek.

Die vermoede bestaan dat Danell Nienaber (14) en Jennifer Botha (14) moontlik in die Vanderbijlpark of Vereeniging omgewing kan wees. Hulle was volgens inligting ook in die tyd in die Potchefstroom area. Die publiek word versoek om dadelik 072 048 4226 te skakel indien hulle gewaar word.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button