News

Man ernstig beseer na vliegtuigongeluk

ʼn Man, vermoedelik in sy 20’s is, het ernstige kopbeserings opgedoen nadat hy Saterdagmiddag in ʼn ongeluk met ʼn ligte vliegtuig in Potchefstroom betrokke was, ER24 het die man binne die vliegtuig gevind sowat 80 tot 100 meter van die aanloopbaan by die Potchefstroomse vliegveld. Die man is uit die vliegtuig gehaal en na Mediclinic …

ER24 het die man binne die vliegtuig gevind sowat 80 tot 100 meter van die aanloopbaan by die Potchefstroomse vliegveld. Die man is uit die vliegtuig gehaal en na Mediclinic geneem vir verdere behandeling.

Plaaslike owerhede ondersoek die insident.

Related Articles

Back to top button