NewsNews

Trok vol hoenders brand op Carletonvillepad

‘n Trok wat ‘n vrag hoenders vervoer het, het gister (14 Maart) omstreeks 11:30 op die Carletonvillepad aan die brand geslaan.

‘n Trok wat ‘n vrag hoenders vervoer het, het vandag (14 Maart)  omstreeks 11:30 aan die brand geslaan.

Die brandweer, verkeer, polisie en Mooirivier Beskerming was vinnig op die toneel om saam die brand onder bedwang te bring. Die trok se ondertoestel het na bewering warm geword waarna die bande aan die brand geslaan het. Talle hoenders wat op die trok gelaai was het gebrand.

Related Articles

Back to top button