NewsNews

Dis Hoopfees Saterdag: Trek jou plakkies aan en stap saam

Het jy ’n paar plakkies in jou kas? Dan is daar geen verskoning om nie die myl saam te stap op 11 Maart om 08:00 by die Parys Primêre skool se sportgronde in Eerstelaan. Die lekker pretstap saam met sanger Natasha Joubert val saam met vanjaar se Hoopfees en is ten bate van die Emunah Foundation, Vrystaat Versorging in Aksie en Ma’s wat Omgee. Om deel te neem kos slegs R20 en registrasie is vanaf 07:00. Vir navrae skakel 082 598 2264.

Het jy ’n  paar plakkies in jou kas? Dan is daar geen verskoning om nie die myl saam te stap op 11 Maart om 08:00 by die Parys Primêre skool se sportgronde in Eerstelaan. Die lekker pretstap saam met sanger Natasha Joubert val saam met vanjaar se Hoopfees en is ten bate van die Emunah Foundation, Vrystaat Versorging in Aksie en Ma’s wat Omgee.
Om deel te neem kos slegs R20 en registrasie is vanaf 07:00. Vir navrae skakel 082 598 2264.
Onthou die Hoopfees is hierdie Saterdag 11 Maart vanaf 10:00 by die Parys Primêre skool sportgronde. Hier kan jy verskeie uitstallers en kosstalletjies ondersteun, daar is genoeg vermaak en musiek wat ’n  viering sal bied van God se liefde en nuwe hoop vir elkeen.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button