NewsNews

Verdagte gearresteer vir moord op ouma Jossie

VANDERBIJLPARK. – ‘n Verdagte is Sondagaand gearresteer in verband met die moord op ‘n negentig jarige ouma.

VANDERBIJLPARK. – ‘n Verdagte is Sondagaand gearresteer in verband met die moord op ‘n negentig jarige ouma.

Rachel Jacoba (Jossie)  Gilson (90), is rondom 18:00 Sondagaand 26 Februarie deur haar dogter in haar kamer op die eerste verdieping van die hoof woonstelblok gevind. Jossie het veelvoudige steekwonde in haar sy en op haar lyf gehad. Aanvanklik is gedink dat sy geval het en seerkgery het aangesien daar baie bloed was. Toe ER24 Paramediese personeel egter haar op die toneel dood verklaar het hulle veelvuldige steekwonde aan haar lyf gevind.

Dirk Crafford is dieselfe aand as verdagte inhegtenis geneem vir die moord. Hy verskyn Woensdag 1 Maart in die hof. Die Community Support Forum gelei deur Leana van der Westhuizen, inwoners van die Pioneerhuis, en lede van die publiek en buurtwagtlede het Dinsdagaand 28 Februarie kerse aangesteek voor die Pioneerhuis as huldeblyk waar ouma Jossie vermoor is

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button