NewsNews

Brandstofpryse daal moontlik in Maart

Die Automobiel-Assosiaie van Suid-Afrika (AA) het gesê die brandstofpryse sal na verwagting in Maart daal.

Petrol sal na verwagting met 7c ‘n liter daal, diesel met 2c en paraffien met 8c.

Die verlaging is te danke aan die rand wat sterker geword het en die afname in die internasionale petroleumprys.

Die verlaging is egter van korte duur omdat die brandstofheffing op 5 April met 30c verhoog word.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button