News

Kyk wat gebeur in jou dorp

Februarie 24-26 - All Things Adventure naweek by Stonehenge - alles vir die buitelewe entoe- sias. 24 - NG gemeente Parys-Wes mini-basaar vanaf 17:00 op kerkterrein h/v Kort- en Grensstraat. 25 - Amot Vintage basaar, Hervormde Kerk, h/v Loop- en Paulsenstraat om 08:00. Daar sal ook ’n springkasteel en vermaak vir die kinders wees. Vir navrae skakel Bettie by 076 8855 200.

Februarie
24-26 – All Things Adventure naweek by Stonehenge – alles vir die buitelewe entoe- sias.
24 – NG gemeente Parys-Wes mini-basaar vanaf 17:00 op kerkterrein h/v Kort- en Grensstraat.
25 – Amot Vintage basaar, Hervormde Kerk, h/v Loop- en Paulsenstraat om 08:00. Daar sal ook ’n springkasteel en vermaak vir die kinders wees.
Vir navrae skakel Bettie by 076 8855 200.
Maart
6-11 – Sale of Roses Brahman veiling, AfriDome, Parys.
10-11 – The great out of Africa Meatmaster Auction
13-16 – Bonsmara veiling, AfriDome,
Parys.
24 & 25 – Herfs Ekspo, NG Parys-Wes kerkterrein h/v Kort- en Grensstraat.
29 Mrt – 1 Apr – Arabierperd Nasionale kampioenskappe, AfriDome, Parys.
30 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
April
5-8 – Friesperd Skou, AfriDome, Parys.
12-14 – Boerbok veiling Jakkie Nel, AfriDome, Parys.
19-21 – Drakensberger veiling, AfriDome, Parys.
27 – VVA bak pannekoek voor Pick n  Pay.
Mei
19-23 – Droughtmaster veiling, AfriDome, Parys.
25-26- Brangus veiling, AfriDome, Parys.
25 – VVA bak pannekoek voor Pick ’n   Pay.
26 – Tekkie Tax Dag fondsinsamelingsprojek.
Junie
6-10 – Simbra Kampioenskappe, AfriDome, Parys.
28-30 – Droughtmaster AJV en veiling, AfriDome Parys.
29 – VVA bak pannekoek voor Pick n  Pay.
Julie
1-5 – Beefmaster veiling, AfriDome Parys.
6-8 – Western Perde, AfriDome, Parys.
10-15 – Boran veiling, AfriDome, Parys.
17-22 – Boerperd skou, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n  Pay.
Augustus
22-26 – Simmentaler veiling, AfriDome, Parys.
25 – VVA bak pannekoek voor Pick n  Pay.
September
1 – VVA Gholfdag, Parys Golf & Country Estate.
1-3 – Limousin veiling, AfriDome, Parys.
8-9 – Rhino Rally, AfriDome Parys.
12-14 – Alfa fees, AfriDome, Parys.
17-23 – Brahman skou en veiling, AfriDome, Parys.
23 – VVA bak pannekoek voor Pick n  Pay.
24-28 – Simbra kampioenskappe, AfriDome, Parys.
27-3 Oktober – Western Mounted Games, Afri Dome, Parys.
Oktober
1-7 Friesperd Nasionale Skou, AfriDome Parys.
11-13 – Meatmaster veiling
19-22 – Appaloosas, AfriDome, Parys.
28 – VVA bak pannekoek voor Pick n  Pay.
November
3 – VVA bak pannekoek voor Pick n Pay.
4-5 Domefees, AfriDome, Parys.
24 – VVA bak pannekoek voor Pick n  Pay.
26 Endurance Ride, AfriDome Parys.
26 – VVA Pienk Olifant verkope vanaf 08:00, Buitenstraat 18, Parys.
27 – Vrystaat Versorging in Aksie bak pannekoek voor Pick n Pay.
27 – Wit Strikkie projek – 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders.
Die wit strikkie simboliseer die verbintenis van die draers om nooit geweld teen vroue, kinders en weerloses te pleeg of goed te keur nie, en om standpunt in te neem teen geweld waar hulle dit teëkom.
Kom kry jou strikkie voor Pick n Pay by VVA se pannekoektafel en ondersteun ook hierdie projek.
28 – Somer Kersfees projek: Die projek is ’n gemeenskapsprojek wat vanjaar by die Gereformeerde Kerkterrein sal plaasvind.
Daar word beoog om tussen 250 en 300 mans, dames en kinders wat andersins nie die voorreg sou hê nie, te bederf met ’n heerlike ete, geskenkies en lekkernye.
Desember
30 November – 2 Desember – Saddlebred horses
5 – Internasionale Dag vir Vrywilligers – VVA gee erkenning aan vrywilligers.

* Onthou om vroegtydig datums van gebeure vir die kalender deur te gee by (056) 817 2267 of stuur ‘n e-pos na gazettenuus@gmail.com
Alle kerke is ook welkom om spesiale eredienstye deur te gee.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button