NewsNews

Verskeie paaie oorstroom

Die N12 tussen Klerksdorp en Potchefstroom en die Kromdraaipad is oorstroom.

FOTO: Sandra Jacobs/FACEBOOK

Die N12 tussen Klerksdorp en Potchefstroom en die Kromdraaipad is oorstroom.

Verkeer wat op die N12 in Potchefstroom wil inkom staan op die oomblik stil. Uitgaande verkeer kan nog enkelbaan verkeer hanteer.

Die brandweer, polisie en verkeer is op die toneel om die situasie te monitor.  Nooddienste het mense aangeraai om veral die N12 te vermy vir ten minste die volgende uur. Noodvoertuie het vroeër gesukkel om by ongelukke op diè pad uit te kom.

Ander paaie in die provinsie ook gesluit

  1. Intussen het die Gazette verneem dat ander paaie in die provinsie reeds toe gemaak het. Paaie tussen Lichtenburg en Ottosdal is toe, asook die tussen Ottosdal en Delareyville, Hartebeesfontein en Orkney. Ottosdal se damwal het glo ook onlangs gebreek

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button