NewsNews

Karwag doodgery

VEREENIGING. – ‘n Tragedie het Saterdagaand, 18 Februarie, in Drie Riviere afgespeel toe ‘n karwag doodgery is.

Die voorval het in Generaal Hertzogweg plaasgevind. Volgens inligting het die vrou oor die pad geloop toe ‘n voertuig haar tref en wegjaag, waarna ‘n ander voertuig toe bo-oor haar gery het. Sy was glo ‘n karwag by die River Square-inkopiesentrum. Die polisie ondersoek die voorval.

 

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button