NewsNews

Nuwe kennisgewingbord in Oranjeville

Rosa van der Merwe laat weet dié bord is gister opgesit net buite Oranjeville as jy van Deneysville se kant af kom. Die Vrystaters se tone krul blykbaar van plesier elke keer as hulle daar verbyry en ‘n paar manne is opgemerk wat stilgehou en gesalueer het!

Hierdie is onmiskenbaar Cheetah-wêreld!

Hierdie is onmiskenbaar Cheetah-wêreld!

Related Articles

Back to top button