NewsNews

Lyk in Vaalpark begrawe -verdagte vasgetrek

Die Barrage polisie en ‘n polisie helikopter saam met Afriforum buutwag en sekuriteitsmaatskappye het Gerhardus (Gerrie) Mulder vanmiddag volgens inligting agter MMroos op die stokkiesdraaipad vasgetrek.

Voorlopige onbevestigde inligting is dat hulle Dinsdagaand 31 Januarie gekuier het op ‘n Nanescol kleinhoewes. ‘n Stryery het ontstaan en Mulder het ‘n mnr Erasmus met ‘n mes doodgesteek. Erasmus en Mulder was klaarblyklik uit op borg. Twee vrouens ‘n Melissa en Mariska was saam met Mulder. Hulle het toe met die lyk agter in die motor rondgery en selfs blykbaar in Parys party gehou voor hulle hom in ‘n vlak graf in Vaalpark gaan begrawe het. Mulder se meisie het egter iemand vertel wat die polisie gekontak het oor die moord.

Related Articles

Back to top button