NewsNews

Kaskenades in die water

Bewolkte weer of te nie - niks kon die gees demp by verlede week se waterkaskenades van die Parys Voortrekkerkommando. Selfs die roomyse was oudergewoonte reg om die middag se pret mee af te sluit. Of dit nou driebeen-resies was, of blink klippies wat met die tone uit ’n skottel water gehaal moes word, of water ingooi in ’n lekkende pyp - die Vories maak ’n plan vir saamwerk en saamspeel. Die Voortrekkers kom elke Woensdagmiddag om 16:00 bymekaar op die Parys Primêre skool se skoolgronde. Die waterkaskenades is ’n jaarlikse instelling om die jaar se aktiwiteite mee af te skop.

Bewolkte weer of te nie – niks kon die gees demp by verlede week se waterkaskenades van die Parys Voortrekkerkommando. Selfs die roomyse was oudergewoonte reg om die middag se pret mee af te sluit. Of dit nou driebeen-resies was, of blink klippies wat met die tone uit ’n  skottel water gehaal moes word, of water ingooi in ’n lekkende pyp – die Vories maak ’n  plan vir saamwerk en saamspeel. Die Voortrekkers kom elke Woensdagmiddag om 16:00 bymekaar op die Parys Primêre skool se skoolgronde. Die waterkaskenades is ’n jaarlikse instelling om die jaar se aktiwiteite mee af te skop.

DSC_2412 DSC_2418 DSC_2404

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button