NewsNews

Twee kritiek na ongeluk

‘n Man en vrou in hulle vroeëe 50s is kritiek nadat ‘n trok vandag (31 Januarie) omstreeks 13:00 op die N12 tussen Potchefstroom en Klerksdorp agter in hulle voertuig vas gery het.

IMG-20170131-WA0009

 

IMG-20170131-WA0014

Met paramedici se aankoms het albei pasiënte in die voertuig vas gesit, in samewerking met die brandweer het ER24 die twee uit die voertuig gesny.

Die vrou is deur ER24 per helikopter na ‘n hospitaal in Randfontein geneem terwyl die man deur IMR ambulansdienste na Potchefstroom hospitaal vervoer is.IMG-20170131-WA0018

 

Die presiese oorsaak van die ongeluk is nog onbekend maar die polisie was op die toneel om verder ondersoek in te stel.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button