NewsNews

Drie Parys-spanne rol die bal in NW Pare kragmeting

Drie spanne van Parys-rolbalklub speel Saterdag in die uitspeelwedstryde van die Noordwes Pare rolbal-kompetisie wat op Klerksdorp se bane beslis word. Die halfeindstryd van die wedstryde vind Sondag op dieselfde bane plaas. In die Vroue Pare speel Magdel O’Donoghue en Toets van der Westhuizen teen Ann Buys en Judith Venter van Mafeking.

Drie spanne van Parys-rolbalklub speel Saterdag in die uitspeelwedstryde van die Noordwes Pare rolbal-kompetisie wat op Klerksdorp se bane beslis word.
Die halfeindstryd  van die wedstryde vind Sondag op dieselfde bane plaas. In die Vroue Pare speel Magdel O’Donoghue en Toets van der Westhuizen teen Ann Buys en Judith Venter van Mafeking.
Sou hulle wen, is hulle volgende teenstanders die wenners van die wedstryd tussen Jean en Mari du Toit van Potchefstroom-rolbalklub en Christine Marais en Marthina Wessels van La Farge. Twee mansspanne het ook hul afdeling gewen: Dries de Jager en Jaco Nel speel teen Henry Peens en Johan Schmit van Klerksdorp. Rudi Jacobs en Moekie Uys pak Ferdi Jansen en Andre Meyer van Strathvaal.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button