NewsNews

Fliek Vlooi: I.T.

Ek gee I.T. 6/10. Hoewel dit propvol spanning en aksie is, en Brosnan die rol baie goed vertolk, was die film net heeltemal te voorspelbaar.

// 3e3):(d.fillText(String.fromCharCode(55357,56835),0,0),0!==d.getImageData(16,16,1,1).data[0])):!1}function e(a){var c=b.createElement(“script”);c.src=a,c.type=”text/javascript”,b.getElementsByTagName(“head”)[0].appendChild(c)}var f,g;c.supports={simple:d(“simple”),flag:d(“flag”)},c.DOMReady=!1,c.readyCallback=function(){c.DOMReady=!0},c.supports.simple&&c.supports.flag||(g=function(){c.readyCallback()},b.addEventListener?(b.addEventListener(“DOMContentLoaded”,g,!1),a.addEventListener(“load”,g,!1)):(a.attachEvent(“onload”,g),b.attachEvent(“onreadystatechange”,function(){“complete”===b.readyState&&c.readyCallback()})),f=c.source||{},f.concatemoji?e(f.concatemoji):f.wpemoji&&f.twemoji&&(e(f.twemoji),e(f.wpemoji)))}(window,document,window._wpemojiSettings);

// ]]>

// // p’).click(function (e) {
window.location.href = $(this).find(‘a’).attr(‘href’);
});
});
});
// ]]>// //

I.T.

I.T., wat staan vir inligtingstegnologie, is ‘n spanningsfilm wat handel oor die selfgemaakte besigheidsman Mike Regan (Pierce Brosnan) wat amper alles in die lewe het.
Hy het ‘n baie suksesvolle lugvaart-onderneming, ‘n pragtige vrou en tienerdogter en ‘n reuse moderne huis.
Tydens ‘n belangrike bemarkingsvoorlegging gaan daar iets fout met sy digitale aanbieding, en die nuwe deeltydse IT tegnikus, Ed Porter (James Frecheville) kom toe tot Mike se redding.
Na afloop hiervan besluit Mike om Ed aan te stel om die internet by sy huis op te skerp, aangesien sy dogter heeltyd oor die spoed kla.
Ed begin om Regan se huis van kop tot stert te ondersoek en besluit om nie net die internet nie, maar ook die sekuriteitstelsels en Mike se koördinatestelsel in sy motor, met die nuutste tegnologie op te gradeer.
Baie beïndruk met sy werk, nooi Mike hom vir ‘n bier voor hy huis toe gaan, min wetende dat dit die grootste fout kon wees om te maak.
Van hier af vind Mike homself met ‘n psigopaat wat nie wil wegbly van sy dogter nie. Mike dreig hom en besluit om verdere stappe te neem, maar dit kry hulle gesin net dieper in die moeilikheid.
Ed klim net dieper en dieper in hul lewens in, totdat hulle geen privaatheid meer het nie.
Met geen hulp van die polisie af nie, en ‘n vrees vir sy gesin se lewens, bestaan die vraag of Mike ooit uit sy benarde posisie gaan kom?
Ek gee I.T. 6/10. Hoewel dit propvol spanning en aksie is, en Brosnan die rol baie goed vertolk, was die film net heeltemal te voorspelbaar.
Daar is net te veel films wat presies dieselfde begin, en presies dieselfde eindig. Ek het van die begin af reeds geweet hoe dié fliek gaan afloop.
Die DVD is beskikbaar om uit te neem by DVD4home op die hoek van Retiefstraat en Govan Mbekirylaan, of skakel hulle by (018) 293 3895.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button