NewsNews

Rowers lui klokkie, oorval vrou

Drie gewapende rowers het vanoggend ’n vrou en haar kind in Muisvoëlsingel, Oudewerfpark, oorval en beroof. Hulle het met ’n skootrekenaar, selfoon, beursie en pinnommers van die bankkaarte in die beursie, ’n plasma TV en mikrogolfoond op die vlug geslaan. ’n Wit BMW met Vrystaat registrasienommer is gebruik in die voorval.

Drie gewapende rowers het vanoggend ’n  vrou en haar kind in Muisvoëlsingel, Oudewerfpark, oorval en beroof.
Hulle het met ’n skootrekenaar, selfoon, beursie en pinnommers van die bankkaarte in die beursie, ’n  plasma TV en mikrogolfoond op die vlug geslaan.
’n  Wit BMW met Vrystaat registrasienommer is gebruik in die voorval.
Enigeen wat inligting het wat die polisie moontlik kan help met hul ondersoek word dringend gevra om die Parys Speurdiens bevelvoerder, kapt. Gert Bruwer, te skakel by 082 466 8094. Lees hoe misdaad oor die afgelope maande toegeneem het in Parys in volgende week se Gazette.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button