NewsNews

Vaaldam: Dit is waar ons nou staan

Bertus Stander doen verslag oor die jongste watervlak van die Vaaldam en ander groot damme soos op 13-01-2017 (Gister se % is in hakies)

Vaaldam 2016

VAAL /ORANJERIVIER DAMME

13/1/2017 – 05h00 DWA INFO (gister).

VAALDAM: 54.39% (53.91)

GROOTDRAAIDAM: 99.94% (98.68 +1%regstelling)

STERKFONTEINDAM: 86.85% (86.89)

KATSEDAM: 55.79% (55.68)

BLOEMHOFDAM: 28.28% (26.62)

GARIEPDAM: 45.33% (44.72)

VANDERKLOOFDAM: 53.79% (53.91)

DOUGLAS WIER: (112.91)

ORANJE-UPINGTON: 100.04m3/s (94.34)

ORANJE-ALIWAL NOORD: 170.02m3/s (189.91)

SPITSKOPDAM: 80.51% (76.22)

Goeie reën in die Frankfort-omgewing het die vloei in die Wilgerivier laat verdriedubbel gisteraand.
Vir Gariep is baie water op pad met die Caledon by Ficksburg en ook die Oranje van Lesotho/Oos-Kaap.

Vaaldam-lugfoto

Related Articles

Back to top button