NewsNews

Vaaldam voor en nou

DENEYSVILLE. – Met die Vaaldam se vlak wat daagliks styg is daar meer gerustheid in die harte van inwoners langs die dam. Die dam wat by 26.17%gedraai het lyk nou aansienlik beter met sy vlak vandag op 53.40%. Ander damme lyk soos volg: Grootdraai 98.29% Katsedam 55.53% Bloemhofdam 24.79% Gariepdam 44.17% Vanderkloofdam53.92% FOTOS: Nico Duvenage…

DENEYSVILLE. – Met die Vaaldam se vlak wat daagliks styg is daar meer gerustheid in die harte van inwoners langs die dam.

Argieffoto: Die Vaaldam in Januarie 2010 toe dit 100% vol was

Argieffoto: Die Vaaldam in Januarie 2010 toe dit 100% vol was

Die dam wat by 26.17% gedraai het lyk nou aansienlik beter met sy vlak vandag op 53.40%.

Ander damme lyk soos volg:

Grootdraai 98.29%

Katsedam 55.53%

Bloemhofdam 24.79%

Gariepdam 44.17%

Vanderkloofdam53.92%

FOTOS: Nico Duvenage

Manten Marina gister met die damvlak op 53.40%

Hierdie foto deur Nico Duvenage is op 12 November 2016 geneem by Manten Marina.

Related Articles

Back to top button