NewsNews

Aardklop benodig jou stem vir Fiëstas

Die nuwe Aardklop Nasionale Kunstefees 2016 is in sy eerste bestaansjaar genomineer vir die gesogte kykNET Fiësta Toekennings en het jou hulp nodig.

aardklop fiestas

Die nuwe Aardklop Nasionale Kunstefees 2016 is in sy eerste bestaansjaar genomineer vir die gesogte kykNET Fiësta Toekennings en het jou hulp nodig.

Stem vir Aardklop om gekroon te word as gewildste fees!  Dit is so maklik soos: Kliek, Vul in en Stem! (Gaan na https://kyknetfiestas.co.za/)

Dankie vir jou bydrae om Aardklop ʼn gerekende fees in die kultuurlandskap van Suid-Afrika te maak.

 

Ons wens al ons feesgangers ʼn voorspoedige nuwe jaar toe en sien uit om julle vanaf 2-8 Oktober weer in Potchefstroom te ontvang.

 

aardklop 2017

Related Articles

Back to top button