NewsNews
Parysenaar is een van Gimmies en Noordwes se trots
Egon Soontiëns, seun van Wim en Lizette Soontiëns is een van Potchefstrom Gimnasium se trotse matrikulante wat kan spog met nie minder nie as 7 A-simbole vir onderskeidelik Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, lewenswetenskappe en fisiese wetenskappe. Hierbenewens het hy 91% en 'n onderskeiding vir Alpha wiskunde.
Egon Soontiëns, seun van Wim en Lizette Soontiëns is een van Potchefstrom Gimnasium se trotse matrikulante wat kan spog met nie minder nie as 7 A-simbole vir onderskeidelik Afrikaans Huistaal, Engels Eerste Addisionele Taal, Wiskunde, lewensoriëntering, rekeningkunde, lewenswetenskappe en fisiese wetenskappe. Hierbenewens het hy 91% en ‘n onderskeiding vir Alpha wiskunde.
Egon is 24ste onder die lys van top matriekpresteerders in die Noordwes provinsie.
Egon wil graag medies of aktuariële wetenskappe gaan studeer.