NewsNews
Groot blydskap oor matriekuitslae
Dié foto's spreek boekdele van die oorweldigende blydskap wat daar vanoggend was nadat talle matrikulante die blye nuus gekry het dat hul matriek geslaag het. Dit span die kroon op 12 jaar se harde werk. Die foto's is onderskeidelik by Hoërskool Parys en van matrikulante van S.S. Paki en Bopihlelo in Vredefort geneem. In Vredefort is daar in die straat vroegdag saamgedrom om die koerant om eksamennommers te soek van die lys matrikulante wat geslaag het.
Dié foto’s spreek boekdele van die oorweldigende blydskap wat daar vanoggend was nadat talle matrikulante die blye nuus gekry het dat hul matriek geslaag het. Dit span die kroon op 12 jaar se harde werk. Die foto’s is onderskeidelik by Hoërskool Parys en van matrikulante van S.S. Paki en Bopihlelo in Vredefort geneem. In Vredefort is daar in die straat vroegdag saamgedrom om die koerant om eksamennommers te soek van die lys matrikulante wat geslaag het.