NewsNews

Staatsaanklaer kry borg

Borg van R5 000 is in die hof toegestaan aan Patrick Ncango, staatsaanklaer by die landdroshof in Parys. Hy sal weer op 26 Januarie 2017 in die hof verskyn. Ncango is deur die Valke se Teen Korrupsie-eenheid in hegtenis geneem op ’n klag van korrupsie, ná inligting van ’n klaer ontvang is wat self aangekla is vir diefstal. Die klaer het beweer dat Ncango hom glo R1 500 sou gevra het in ruil daarvoor dat sy dossier verdwyn en die klag teen hom teruggetrek word. Die Valke het R1 000 van die beweerde omkoopgeld in Ncango se kantoor gekry toe dit deursoek is, waarop die arrestasie gemaak is, het kapt. Sfiso Nyakane, woordvoerder van die Valke in die Vrystaat gesê.

Borg van R5 000 is in die hof toegestaan aan Patrick Ncango, staatsaanklaer by die landdroshof in Parys. Hy sal weer op 26 Januarie 2017 in die hof verskyn. Ncango is  deur die Valke se Teen Korrupsie-eenheid in hegtenis geneem op ’n klag van korrupsie, ná inligting van ’n klaer ontvang is wat self aangekla is vir diefstal. Die klaer het beweer dat Ncango hom glo R1 500 sou gevra het in ruil daarvoor dat sy dossier verdwyn en die klag teen hom teruggetrek word.
Die Valke het R1 000 van die beweerde omkoopgeld in Ncango se kantoor gekry toe dit deursoek is, waarop die arrestasie gemaak is, het kapt. Sfiso Nyakane, woordvoerder van die Valke in die Vrystaat gesê.

Related Articles

Back to top button