NewsNews

Kyk wat gebeur in jou dorp

* The Doors Kersmark elke naweek tot 23 Desember van 08:00 tot 15:00. Vir meer inligting skakel 079 251 3315. * Iets nuuts op die Parys kalender is die flieks wat by die Kultuurkamer by die Klipspruit Mall in Waterstraat 20 aangebied word. Filmvertonings word Vrydae om 10:00 en Saterdae om 12:00 gehou.

* The Doors Kersmark elke naweek tot 23 Desember van 08:00 tot 15:00. Vir meer inligting skakel 079 251 3315.
* Iets nuuts op die Parys kalender is die flieks wat by die Kultuurkamer by die Klipspruit Mall in Waterstraat 20 aangebied word. Filmvertonings word Vrydae om 10:00 en Saterdae om 12:00 gehou.
Kyk ook op Parys Gazette se webtuiste, www.parysgazette.co.za om te sien watter films vertoon word.
* Parys parkrun 5km roete, elke Saterdagoggend vanaf 08:00. Kom stap of draf die prag natuurroete al langs die Vaalrivier. Die roete begin by die Mimosa Tuine.
Desember:
15-24 – Parys Kersmark

Februarie:
25 – Amot Vintage basaar, Hervormde Kerk, h/v Loop- en Paulsenstraat om 08:00. Daar sal ook ’n springkasteel en vermaak vir die kinders wees. Vir navrae skakel Bettie by 076 8855 200.
Onthou om vroegtydig vir ons datums van gebeure vir die Kalender deur te gee by tel. (056) 817 2267 of gazettenuus@gmail.com

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button