NewsNews

Wiskunde is ‘n krisis in SA

Die minister vir basiese onderwys, Angie Motshekga, sê die regering besef daar is tans ‘n krisis met die aanleer van Wiskunde in die land.

Angie-Motshekga

Sy sê daar sal dringend ingegryp moet word in die manier wat die vak aangebied en aangeleer word.

Motshekga is verder van mening dat die kinders wat daagliks kilometers moet loop skool toe en afhanklik is van voedselskemas by openbase skole is ‘n faktor wat bydrae tot die swak prestasie in Wiskunde.

Sy sê ook almal weet leerlinge sukkel met leesvaardighede en dit het ‘n impak op hul Wiskunde-vermoëns.

“Daar moet gefokus word op Wiskunde, want dit is ‘n basiese vaardigheid wat jou help om jou lewe te bestuur.”

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button