NewsNews

Man dood na hy van dak af val

‘n Man is gister ( 7 Desember) omstreeks 16:00 deur ER24 dood verklaar nadat hy glo van ‘n dak af geval het.

IMG-20161207-WA0017

 

Die werkers was na bewering besig om by ‘n kompleks in Esselenstraat, Potchefstroom aan afdakke te werk toe die werker geval het.  Dit is nog onbekend presies wat gebeur het maar plaaslike owerhede was op die toneel om ondersoek in te stel.

 

Related Articles

Back to top button