NewsNews

Wyk 12 komitee moet gekies word

Nuwe komiteelede vir die Wyk 12 munisipale wyk sal tydens ’n vergadering op 14 Desember gekies word. Die funksie van die komitee is om voorstelle of klagtes te identifiseer en dit dan onder die wyksraadslid (in die geval rdl. Saal de Jager) se aandag te bring. Die voorstelle en klagtes word dan op die portefeuljekomitee vergaderings bespreek en kan dan deur die raad goedgekeur word. Hierdie is die enigste wettige manier om verandering aan te bring.

Nuwe komiteelede vir die Wyk 12 munisipale wyk sal tydens ’n  vergadering op 14 Desember gekies word.
Die funksie van die komitee is om voorstelle of klagtes te identifiseer en dit dan onder die wyksraadslid (in die geval rdl. Saal de Jager) se aandag te bring.
Die voorstelle en klagtes word dan op die portefeuljekomitee vergaderings bespreek en kan dan deur die raad goedgekeur word.
Hierdie is die enigste wettige manier om verandering aan te bring.
Mense word genooi om inividue te identifiseer wat belangstel om ’n  verskil te maak in wyk 12 en betrokke te wees.
Die vergadering van 14 Desember vir die kies van die komitee sal plaasvind om 17:00 in die skoolsaal van Hoërskool Parys.
Inwoners van ander munisipale wyke is ook welkom om die vergadering by te woon. Kom maak ’n  verskil in jou dorp!

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button