NewsNews

Familie begrawe verkeerde lyk

‘n Familie van Greenfield in Ikageng wat geglo het dat hulle, hulle geliefde begrawe het, het ‘n verrassing op Facebook gekry.

Thomas Lebotse wat in 'n hospitaal in Heilbron gevind is nadat sy familie geglo het hy is dood en hulle het hom begrawe

Thomas Lebotse wat in ‘n hospitaal in Heilbron gevind is nadat sy familie geglo het hy is dood en hulle het hom begrawe

‘n Familie van Greenfield in Ikageng wat geglo het dat hulle, hulle geliefde begrawe het, het ‘n verrassing op Facebook gekry.

‘n Suster van ‘n hospitaal in Heilbron het ‘n foto van ‘n onbekende man op Facebook geplaas om hom weer terug by sy familie te kry. Die Modiboa gesin het hulle geliefde op die foto herken alhoewel hulle onder die indruk was dat hy dood is.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button