NewsNews

17de Puk student die jaar oorlede

‘n Student is verlede Vrydag, 11 November op pad na sy ouerhuis tragies in ’n motorongeluk dood. 17 hours ago ‘n Student is verlede Vrydag, 11 November op pad na sy ouerhuis tragies in ’n motorongeluk dood. Dié inwoner van Over de Voor manskoshuis is noodlottig in die botsing, wat reg van voor plaasgevind het, …

ongeluk

‘n Student is verlede Vrydag, 11 November op pad na sy ouerhuis tragies in ’n motorongeluk dood.

Dié inwoner van Over de Voor manskoshuis is noodlottig in die botsing, wat reg van voor plaasgevind het, beseer.

 

Hy is reeds die 17de student van die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus wat vanjaar dood is.

Related Articles

Back to top button