NewsNews

Nog ’n laerskool kom vir Parys

Parys kry nog ’n laerskool wat volgens aanduidings deur die onderwysdepartement vir die 2017 skooljaar gereed moet wees. Die skool sal gebou word op die palissade omheinde terrein tussen Delver-, Loop- en Kortstraat en is glo geregistreer as die Dome Primary School wat as parallel medium skool sal funksioneer.

Parys kry nog ’n laerskool wat volgens aanduidings deur die onderwysdepartement vir die 2017 skooljaar gereed moet wees.
Die skool sal gebou word op die palissade omheinde terrein tussen Delver-, Loop- en Kortstraat en is glo geregistreer as die Dome Primary School wat as parallel medium skool sal funksioneer.
Daar is vroeër vanjaar al beloof dat nog ’n hoërskool, ’n laerskool en nog ’n skool vir Schonkenville kom met die bestaande laer-, hoër- en Schonkenville Intermediêre skole wat reeds uit hul nate bars.
Alle aanduidings is dat die nuwe laerskool aanvanklik eers vanuit mobiele klaskamers sal funksioneer terwyl die skool gebou word.
Parys Primêre skool is tans ook ’n parallel medium skool.

Related Articles

Back to top button