News

Supermaan die laaste keer in 1948 gesien

Dit sal die treffendste supermaan in dekades wees. Volgens NASA (die Amerikaanse ruimteagtentskap) was die maan in 1948 laas so na-aan die aarde. Die verskynsel is deur bygelowiges al verbind met enigiets van aardbewings tot politieke rampe, terwyl dit vir ander ‘n oomblik sal wees om nooit te vergeet nie. Die maan sal vanaand sowat 356 509 km van die middel van die aarde wees.

Dit sal die treffendste supermaan in dekades wees. Volgens NASA (die Amerikaanse ruimteagtentskap) was die maan in 1948 laas so na-aan die aarde.

Die verskynsel is deur bygelowiges al verbind met enigiets van aardbewings tot politieke rampe, terwyl dit vir ander ‘n oomblik sal wees om nooit te vergeet nie.

Die maan sal vanaand sowat 356 509 km van die middel van die aarde wees.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button