NewsNews

Doodgeslaan langs die Vaalrivier

VEREENIGING. – ‘n 47-jarige man is die naweek langs die Vaalrivier doodgeslaan waar hy en sy gesin gekamp het.

buks-oosthuizen

Vier aanvallers het die gesin in die middernagtelike ure oorrompel en met selfone en ‘n skootrekenaar op die vlug geslaan.

Buks Oosthuizen wat by die Hanger Bakkery gewerk het, is by die hospitaal dood verklaar en sy lewensmaat Susan is erg aangerand.

 

Related Articles

Back to top button