NewsNews

Jag met honde – DBV moet help

Personeel van die Parys Dierebeskermingsvereniging (DBV) is verlede week na die dorp se vliegveld ontbied vir ’n klagte van die publiek oor honde wat glo gebruik word om mee te jag en as ondervoed voorgekom het. Van die honde het ook beserings gehad. Beslag is op nege honde en twee krimpvarkies gelê. Luidens die DBV beskerm hulle diere in gevalle soos hierdie, en sou daar klagte gelê word teen vyf persone van wie sommige minderjarig was. Die DBV het ook bevestig dat soortgelyke voorvalle in Heilbron en Koppies gerapporteer is.

Personeel van die Parys Dierebeskermingsvereniging (DBV) is verlede week na die dorp se vliegveld ontbied vir ’n  klagte van die publiek oor honde wat glo gebruik word om mee te jag en as ondervoed voorgekom het. Van die honde het ook beserings gehad. Beslag is  op nege honde en twee krimpvarkies gelê.
Luidens die DBV beskerm hulle diere in gevalle soos hierdie, en sou daar klagte gelê word teen vyf persone van wie sommige minderjarig was. Die DBV het ook bevestig dat soortgelyke voorvalle in Heilbron en Koppies gerapporteer is.

Op die foto's is van die honde en die twee krimpvarkies wat gekonfiskeer is.
Op die foto’s is van die honde en die twee krimpvarkies wat gekonfiskeer is.

DSC_1840 DSC_1848

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button