NewsNews

Man verkrag glo familiehond

ʼn Man is op 17 Oktober) na bewering in Vanderhoffpark, Potchefstroom betrap terwyl hy besig was om die familiehond te verkrag.

hond verkrag web

Die man wat al ses maande by die familie in die tuin werk is glo deur die huishulp gevang toe sy uitgegaan het om die wasgoed op te hang. Paws is dadelik in kennis gestel, met aankoms op die toneel het Paws die polisie ook ontbied. Paws is tans op die toneel saam met CB sekuriteit waar hulle vir die polisie wag om die man in hegtenis te neem.

Die familie is erg geskok en gewalg deur die voorval.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button