NewsNews

Groot huweliksmylpale vir twee Parys-bekendes

Parys se voormalige posmeester, Ernest Geyer en sy vrou Corrie het die afgelope naweek op Saterdag 15 Oktober hul 50ste huweliksherdenking gevier. Mnr Geyer was posmeester van Parys van 1989 tot 1997. ’n Oud-stasiemeester van die dorp, Peet van der Poel (91) is op 8 Oktober in die huwelik bevestig met Petro Mostert (75).

Parys se voormalige posmeester, Ernest Geyer en sy vrou Corrie het die afgelope naweek op Saterdag 15 Oktober hul 50ste huweliksherdenking gevier. Mnr Geyer was posmeester van Parys van 1989 tot 1997.

Die Geyer-egpaar wat hul goue bruilof die afgelope naweek gevier het.
Die Geyer-egpaar wat hul goue bruilof die afgelope naweek gevier het.

’n  Oud-stasiemeester van die dorp, Peet van der Poel (91) is op 8 Oktober in die huwelik bevestig met Petro Mostert (75).

Peet van der Poel en Petro Mostert vir wie die huweliksklokke gelui het.
Peet van der Poel en Petro Mostert vir wie die huweliksklokke gelui het.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button