NewsNews

Voëls langs die Vaal by Sunwa bekyk

Jan Fourie gaan tydens die volgende vergadering van Parys se Feather Voëlklub gesels oor roofvoëls en aasvoëls en hy sal ook van sy foto’s wys. Die vergadering word op Donderdag 27 Oktober by die Sally Martin Park saal in Parys gehou. Die byeenkoms begin om 18:30 en alle belangstellendes is welkom om die geleentheid, en ook klubuitstappies by te woon. Tydens die klub se uitstappie op Saterdag 29 Oktober gaan hulle kyk watter voëls daar by SUNWA langs die rivier is. Dit is net ’n paar kilometer uit Parys en belangstellendes sal om 06:00 vanaf die Pick ’n Pay parkeerterrein vertrek. Bring jul piekniekmandjies, verkykers, stoele en ‘n anti-goggamiddel saam. Skakel Hansie Bekker by (056) 811 4754 / 082 820 4306, of Sanita Kempby (072 421 8799 vir meer inligting.

Jan Fourie gaan tydens die volgende vergadering van Parys se Feather Voëlklub gesels oor roofvoëls en aasvoëls en hy sal ook van sy foto’s wys.
Die vergadering word op Donderdag 27 Oktober by die Sally Martin Park saal in Parys gehou. Die byeenkoms begin om 18:30 en alle belangstellendes is welkom om die geleentheid, en ook klubuitstappies by te woon.
Tydens die klub se uitstappie op Saterdag 29 Oktober gaan hulle kyk watter voëls daar by SUNWA langs die rivier is. Dit is net ’n  paar kilometer uit Parys en belangstellendes sal om 06:00 vanaf die Pick ’n Pay parkeerterrein vertrek. Bring jul piekniekmandjies, verkykers, stoele en ‘n anti-goggamiddel saam.
Skakel Hansie Bekker by (056) 811 4754 / 082 820 4306, of Sanita Kempby (072 421 8799 vir meer inligting.

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button