NewsNews

Vas in polisiestasie se hek

Daar is vir 2 dae lank gesukkel om hierdie vragmotor met ’n vrag kruideniersware uit ’n begraafplaas op private grond te verwyder nadat dit op 26 September op die R53 Potchefstroom/Parys-pad omgeslaan het, net na die Buffelshoek-polisiestasie. Dankie aan die boeregemeenskap en lede van Potchefstroom Brandvereniging se Roepgroep 7 sowel as die Buffelshoek SAPD wat hulp verleen het op die toneel.

IMG-20160926-WA0017_resized

Skoon nugter geskrik! Op 27 September het ’n  motoris in die Buffelshoek-polisiestasie se hek vasgery nadat hy by ’n  stop/rybeheer punt by die Buffelshoek-polisiestasie voorgekeer is en gevra is om na die polisiestasie te gaan omdat geglo is dat die motorbestuurder onder die invloed van drank was. Naas die bestuurder was daar 4 insittendes in die Bantam-bakkie.

Related Articles

Back to top button