NewsNews

Makelaar tronk toe na R4.9 Miljoen se bedrog

Deon Wissekerke (49) was Donderdag in die Potchefstroomse streekhof tot 9 jaar gevangenis straf gevonnis.Dit nadat hy skuldig bevind is aan 40 klagtes van belegging-verwante bedrog wat na beraming ongeveer R4.9 miljoen beloop.

Deon Wissekerke (49) FOTO: Rustenburg Herald

Wissekerke was in diens as ‘n makelaar by ‘n beleggingsmaatskappy in Rustenburg, waar hy na bewering beleggers sou lok om geld te belê, terwyl hy massiewe groei in die belegging belowe. Intussen het hy glo die geld wat mense belê het vir homself gevat.

Die provinsiale hoof van die Valke, Generaal Linda Mbana verwelkom die skuldigbevinding en waarsku dat bedrog geen plek in die provinsie het nie.

“Ons is vasberade om bedrog en ander misdade op hok te slaan.  Misdadigers moet baie bang wees,” het sy gesê.

Related Articles

Back to top button