NewsNews

Watervlak ontstellend laag by Regeringsplaas

Hengelaars van die Mimosa-hengeklub se moed om te hengel het hul byna begewe met die ontstellende lae watervlak by Regeringsplaas waar die klub se laaste hengelkompetisie gehou is. Nietemin kon daar tog gehengel word en is die Mans-afdeling gewen deur Barry Dreyer. Die Dames-afdeling is gewen deur Veronica Spaarwater. Die poelvis vir die dag was gelood as ’n karp en is gewen deur Herman Venter wat ook die wenner van die meestersafdeling was. Hengelaars word herinner aan die volgende kompetisie op 8 Oktober weer by Regeringsplaas. Hengelaars kom om 06:00 by die hek van die terrein bymekaar. Hengeltyd is van 07:00 tot 15:00. Alle voornemende lede, veral juniors, word genooi om by die gesellige, sosiale hengelklub aan te sluit. Belangstellendes kan Veronica Spaarwater skakel by 072 631 1133 of Kobus Kriek by 082 878 2579.

Hengelaars van die Mimosa-hengeklub se moed om te hengel het hul byna begewe met die ontstellende lae watervlak by Regeringsplaas waar die klub se laaste hengelkompetisie gehou is. Nietemin kon daar tog gehengel word en is die Mans-afdeling gewen deur Barry Dreyer.
Die Dames-afdeling is gewen deur Veronica Spaarwater. Die poelvis vir die dag was gelood as ’n  karp en is gewen deur Herman Venter wat ook die wenner van die meestersafdeling was. Hengelaars word herinner aan die volgende kompetisie op 8 Oktober weer by Regeringsplaas. Hengelaars kom om 06:00 by die hek van die terrein bymekaar. Hengeltyd is van 07:00 tot 15:00.
Alle voornemende lede, veral juniors, word genooi om by die gesellige, sosiale hengelklub aan te sluit. Belangstellendes kan Veronica Spaarwater skakel by 072 631 1133 of Kobus Kriek by 082 878 2579.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button