NewsNews

Bou jou eie toep

Wou jy nog altyd weet hoe om ʼn app te bou? Of ken jy die basiese beginsels, maar kort daai bietjie ekstra om jou app ʼn toekomstige ster te maak? Dan is APPfabriek die kompetisie vir jou! APPfabriek is ’n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand en wil jou leer om ʼn app te bou. Daar is twee kategorieë waarvoor jy kan inskryf. AppFabriek Beginner en AppFabriek Gevorderd.

Wou jy nog altyd weet hoe om ʼn app te bou? Of ken jy die basiese beginsels, maar kort daai bietjie ekstra om jou app ʼn toekomstige ster te maak?

Dan is APPfabriek die kompetisie vir jou!

APPfabriek is ’n inisiatief van Solidariteit Helpende Hand en wil jou leer om ʼn app te bou. Daar is twee kategorieë waarvoor jy kan inskryf. AppFabriek Beginner en AppFabriek Gevorderd.

Die kompetisie is heeltemal GRATIS en bied vir beginners en vir meer gevorderde app-bouers die geleentheid om hulle kennis te verbreed.

Besoek www.appfabriek.co.za en antwoord vyf maklik vrae en kry die kans om te leer hoe om ‘n app te bou.

  • Antwoord ons vyf vrae wat ons meer van jouself en jou beplande app vertel
  • Ons kyk dan na antwoorde en kies 19 finaliste wat elkeen die geleentheid gaan kry om ʼn app te bou. Hierdie sluit ʼn twee-dagopleidingsessie in wat op 3-4 Oktober 2016 in Centurion plaas vir die APPfabriek Beginner opleiding en 5-6 Oktober 2016 vir APPfabriek Gevorderd opleiding.
  • Na die opleiding het finaliste tot 17 Oktober 2016 om hulle app te voltooi
  • Jy het GEEN kennis van programmering nodig nie.
  • Jy gaan binne net drie weke stap vir stap leer hoe om ’n volledige app, met die hulp van “sleep en los”-tegnologie, te skryf.
  • Sluitingsdatum vir inskrywings is 28 September 2016

Besoek vandag nog www.appfabriek.co.za

You can read the full story on our App. Download it here.

Liezl Scheepers

Liezl Scheepers is editor of the Parys Gazette, a local community newspaper distributed in the towns of Parys, Vredefort and Viljoenskroon. As an experienced community journalist in all fields for the past 30 years, she has a passion for her community, and has been actively involved in several community outreach projects as part of Parys Gazette's team.

Related Articles

Back to top button